Baba, Kleuter- en Naskoolsentrum
Kampusse

Die beste vroeë leerervaring

Ietzi Pinkz Ietzi Groenz Baba, Peuter, Kleuter en Nasorgsentrum in Rooihuiskraal is een van die grootste, mees indrukwekkendste skole in Centurion en dit is nie wat ons se nie, maar die ouers wie se kinders by ons is.

Hier by IPIG is ons trots om te se dat ons onlangs op televisie was as een van die beste kleuterskole in Centurion. Anthonie Bougas was verstom oor die hoeveelheid passie wat ons onderwyseresse het, die toegewydheid en die werk wat ons doen. Sy woorde “een van die mees uniekste kleuterskole wat ons nog besoek het!”

Hoë standaarde

Ietzi Pinkz is juis geskep om ons kinders wenners te maak en juis daarom is ons standaarde so hoog.

Kurrikulum

Ons weet teen watter tempo die wereld vandag verander en juis daarom is ons sillabus geskoei op die Britse Kurrikulum wat leerders die geleentheid gee om te ontwikkel op ‘n hoër standaard en ‘n vinniger tempo. Ons kinders moet opgewasse wees om daardie veranderinge met gemak te hanteer.

Stimulasie

Wanneer ‘n kind die regte stimulasie ontvang, sal hy voorbereid wees op enige iets wat hy moet hanteer.

ons skool

5 Funksionele Kampusse

I.P.I.G. is opgedeel in 5 funksionele kampusse om ons kinders se veiligheid te verseker en ook om ons klassies so klein as moontlik te hou. 

Die kampusse is as volg:

Babas

Vir babas vanaf 3–12 maande.

Peuters

Vir peuters vanaf 1–3 jaar.

Kleuters

Vir kleuters vanaf 4–5 jaar.

Graad R

Voorbereidende fase vir
Graad 1.

Naskool

Vir leerlinge van Laerskool
Rooihuiskraal Gr 1–Gr 7.

Sportskool

Alle maatjies kry onderrig in sport
(2 halfuur sessies per dag).

Fasiliteite op ons perseel:
Meer inligting:
Waardes

Christelike waardes met die erkenning en beskerming van vryheid van geloof.

Sekuriteit

Sekuriteit is van kardinale belang vir al ons kinders. Ons het opgeleide wagte wat patroleer en ons area beskerm. Ons het ook sekuriteitskameras regoor ons persele en in al ons klaskamers. Elke personeellid het ook ‘n paniekknoppie.

Ontwikkeling

Die harmonieuse ontwikkeling van die leerder ten opsigte van geestelike, fisiese en intellektuele welsyn, sowel as die bevordering van sy sosiale, estetiese, morele en Godsdienstige vorming

Verslae

Ons verslae word twee keer per jaar uitgedeel – Junie en Desember. Die kleingoed ontvang akademiese, sport, kinderkinetika en rekenaarsverslae.

wat kos dit?

Fooie vir 2025

Fooie is oor 12 maande betaalbaar.

Baba & Peuters

0-24 Maande - Oranje & Groenklas
*Half-dag opsie beskikbaar tot 12:00.
Smaaklike etes en "snacks" word voorsien.
(Sluit Babaterapie en Babamusiek in) *Vakansieprogram ingesluit.

Kleuters

3-6 jaar - Geel, Pienk, Blou & Persklas
*Half-dag opsie beskikbaar tot 12:00.
Smaaklike etes en "snacks" word voorsien.
(Sluit Kinderkinetika, Rekenaars, Musiek, Sportontwikkeling en Kreatiewe Kuns in) *Vakansieprogram ingesluit.

Graad R Naskool

Swartmiere
Smaaklike etes en "snacks" word voorsien.
(Sluit Swem, Sportontwikkeling en
Rekenaars in)
*Vakansieprogram ingesluit.

Graad 1-7 Naskool

Slegs Laerskool Rooihuiskraal leerlinge.
Smaaklike etes en "snacks" word voorsien.
*Vakansieprogram ingesluit.

Registrasiefooi

Vir Babas/Peuters/Kleuters


Registrasiefooi​

Vir Naskool Graad R tot 7


Aktiwiteite by die skool

Scroll to Top