Veilig en Geborge 

Met ‘n bietjie sorg en aandag kan jy seker maak dat jou kind se kamer veilig is. Bring muurligte aan en vermy lang elektriese drade, bedek muurproppe, sit slotte aan die vensters, gebruik trap hekkies, bedek verwarmers en sorg dat die meubels geronde hoeke en vaste knoppe het. As jou kind met ‘n gelukkige gemoed in die bed klim, sal sy waarskynlik daar wil bly.

Veilig en Geborge  Read More »