Tantrums
Dit skree, dit skop, dit stamp die voete, dit val op die grond, ‘n Johnny Clegg konsert? Nee, dit is jou eie vlees en bloed wat vir jou die pragtigste “tantrum” gooi!
Dit skree, dit skop, dit stamp die voete, dit val op die grond, ‘n Johnny Clegg konsert? Nee, dit is jou eie vlees en bloed wat vir jou die pragtigste “tantrum” gooi!
Om ’n kind te laat eet, veral gesond te laat eet, is ’n stryd wat menige ma soos ’n mislukking kan laat voel. Want terwyl die kleingoed allerhande nuwe soorte kos leer ken, het hulle ook baie sterk voorkeure en afkeure wat hulle nie huiwer om te wys nie.
Kosfiemiese – Vervolg Read More »
Vir ure na die insident kon ek nog die merke gesien het van waar die een seuntjie die ander een gebyt het . Blykbaar het een van die maaitjies gefrustreerd geraak en die ander een net ‘n vinnige hap gegee om die situasie te probeer verduidelik. Miskien het die een seuntjie met ‘n speelding gespeel wat die ander een graag wou hê, of miskien het die een maatjie die ander maatjie se karretjie geneem, sonder permissie natuurlik. Wie sal weet wat gaan aan in die brein van ‘n 18 maande oue kind?