Enige vrae oor ons skool?
Kontak ons gerus!
Kontak ons gerus indien jy enige vrae het of graag meer inligting benodig oor enige van ons kampusse of aktiwiteite. Indien jy na die skool wil kom kyk, kontak gerus die kantoor om ‘n afspraak te maak.
Kontak nommers
Kantoor: 012 661 7713
Baba & Kleuter - Suné:
082 557 8533
Naskool - Werner:
082 603 9973
Epos
Adres
51, 53, 55, 57, 59 Hadeda Crescent,
Rooihuiskraal, Centurion
