Webmaster

Veilig en Geborge 

Met ‘n bietjie sorg en aandag kan jy seker maak dat jou kind se kamer veilig is. Bring muurligte aan en vermy lang elektriese drade, bedek muurproppe, sit slotte aan die vensters, gebruik trap hekkies, bedek verwarmers en sorg dat die meubels geronde hoeke en vaste knoppe het. As jou kind met ‘n gelukkige gemoed in die bed klim, sal sy waarskynlik daar wil bly.

Veilig en Geborge  Read More »

Spekskietery

Ons samelewing het ‘n weerwil aan leuns en oneerlikheid “Ma, ek het ‘n heks gesien, die feetjie het op my bed kom sit en toeeeee …” Dit is ‘n kind se verbeelding wat so merkwaardig is. Dit is nie jok nie – dit is spekskiet of eerder net verbeelding!

Spekskietery Read More »

Nuwe Baba in die Huis

In die meeste huisgesinne word daar lank voor die tyd beplan aan die toevoeging van n nuwe lid aan die huisgesin. Daar word finansies bespreek, die nuwe kamer, die ekstra maandelikse uitgawes ens. Die nege maande wat volg is gewoonlik meer as genoeg om aan al die materialistiese behoeftes te voorsien van die nuwe baba, maar maak nie saak hoe goed jy voorbereid is nie as die jou tweede kind is kan jy verskillende reaksies verwag van jou eersgeborene!

Nuwe Baba in die Huis Read More »

Maak Reg Vir Winter

In die winter wriemel die wêreld van allerhande nare kieme, waaronder die verkoue een. Onder watter siektes kan jou kinders nog deurloop in die winter, en hoe behandel jy dit? Of beter nog, hoe kan jy dit voorkom? Ons het by talle kundiges (wat terloops ma’s insluit) gaan aanklop om dié A-Z van wintergesondheid saam te stel.

Maak Reg Vir Winter Read More »

Scroll to Top